Aladdins Gold Kasino

Aladdins Gold Kasino

Hierdie Kasino het ‘n absolute Arabiese Nagte gevoel aan hom en ‘n baie oulike uitleg en animasie. Hulle is nie jou normale Vegas uithang kasino, maar steek glad nie af teen die ander nie. Inteendeel hulle is uniek en verfrissend. Die genie byvoorbeeld kom uit ‘n lampe en stel die promosies en bonusse aan jou voor.

Aladdins Gold is deel van die “Club World Online Gaming” groep wat in die UK en is gelisensieerd deur Curacao. Hulle het ‘n 24 uur dienslyn wat altyd gewillig is om jou te ondersteun en enige vrae te beantwoord.

Aladdins Gold het super bonusse wat bestaan uit 200% sodra jy aansluite en wanneer jy $250 deponeer ontvang jy ook ‘n verdere $750 op die slot bonusse. Hulle lojaliteits sisteem laat jou toe om punte te wen op verskeie maniere.

Hulle het fantastiese progressiewe boerpotte wat gepaard gaan met hulle slot masjiene. Hulle sagteware wat aangebied word is Real Time Gaming (RTG). US speellers word verkom en aangemoedig om op hulle Kasino te speel.

Hier is van die spelletjies wat hulle aanbied:

  • Tafel Spelletjies: Europease en Amerikaanse “Roulett”, Keno, Bingo, Sic Bo en Craps.
  • Kaart Spelletjies: Baccarat, Poker, Ubiquitous War, Blackjack, en varieasies van 21.
  • Slot Spelletjies: Video slot, Bonus Slot, The Shark, Sevens and Stripes, Lucky Lightning, Pharaohs Gold en vele meer.
  • Progressiewe Boerpotte: En glo my jy wil self hierna gaan kyk, maar hier is die lyse van ‘n paar – Jackpot Pinatas, Caribbean Stud, Caribbean Hold’em, Jackpot Cleopatras Gold en daar is nog baie meer.
  • Video Poker: Joker Poker, Double Double Jackpot, Aces and Eighs wat jou super opgewonde gaan maak.

So, verander bietjie na ‘n Arabiese tower wereld en geniet die diversiteit.