Bodog Kasino

Bodog Kasino

Bodog is een van die grootse verskeidenheids aanlyn kasinos in die VSA. Hulle bestaan al van 1995 en bou ‘n nimmer eindige reputasie van goeie diens en groot uitbetalings. Hulle is gelisensieerd by die United Kingdom en Antigua. Hulle is uiters popular en gebruik Real Time Gaming sagteware.

Indien jy die casino vir die eerste keer gebruik en nie al die funksies verstaan of hulp benodig kan jy hulle hulplyn skakel wat 24 uur beskikbaar is. Hulle het so ‘n bree variasie van dobbel spelletjies dat jy omtrent kan kies en keur.

Spelletjies wat aangebied word op Bodog behels Tafel spelletjies soos Caribbean Hold’em, Caribbean Stud, Craps, Blackjack, Europese Blackjack, Baccarat, europese Roulette, Amerikaanse Roulette, Tri-Card Poker, Let’em Ride, Pai Gow Poker, en drie kaart Rummy. Neem jou tyd en gaan gerus deur die spelletjies om te kyk wat jy die meeste sal geniet.

Op hulle slotmasjiene het hull gereeld nuwe spelletjies beskikbaar soos die mees onlangse Archipelago en Atlantis Dive.

Video Poker is iets uit ‘n ander wereld, daar is Bonus Deuces Wild en Bonus Poker en die twee spesialiteits spelletjies soos Bingo Krap Kaartjies en Bonus Kaarte.

Hulle adverteer gereeld nuwe aanlyn dobbel spelletjies, so jy sal goed ingelig wees indien daar iets op die webwerf verander.

Bodog Kasino het ook 25 verskillende sport soorte waarop jy kan dobbel. Hulle hou veral daarvan om jou bloot te stel aan seisoen gebonde sport soorte, wat dit natuurlik vars en opwindend hou.

Oor die algemeen vind ek dat die aanlyn Kasino jou soveel opsies bied dat jy verseker is van vet pret!