Intercasino
Hierdie aanlyn kasino se ontwerp is skoon lyne en is gebruikers vriendelik, wat dit aangenaam maak sodat jy nie te veel hoef rond te soek om te weet waar jy kan speel en wat jy moet doen nie. Intercasino is gelisensieerd onder die regulasies van “Lotteries and Gaming Authority of Malta”. Hulle diens en transaksies is betroubaar en redelik.
Intercasino bestaan al van 1996 wat hulle een van die oudste aanlyn kasinos maak met ‘n magdom ondervinding in die dobbel wereld. Hulle het ‘n aansteeklike passie vir hulle kliente en bied van die beste promosies en hulle geskiedenis is ‘n sprekende bewys van hulle toegewydheid soos spellers wat al tot 5.9 Million US dollar al gewen het op een trek.
Spelletjies beskikbaar op die opwindende aanlyn Kasino is Blackjack, Slot Masjiene, Baccarat, Marvel Slots, Craps, Kaart spelletjies en meer. Hulle verstommende promosies en verwelkomings bonusse is iets om oor huis toe te skryf soos die $225 dollar wat jy ontvang as jy aanteken om ‘n lid te word van hulle kasino. Hulle bied ook weeklikste toernooie aan waar jy uitstaande bedrae kan wen.

