Klub8 Kasino

Klub8 Kasino

Klub8 kasino is ‘n opwindende lewendige aanlyn kasino wat gebruik maak van Playtech sagteware om seker te maak jy kry die waaghalsigste aanlyn spelletjies op jou vingerpunte.

Hulle welkom bonus is $1288, op die 1ste deposito ontvang jy nog 100%, die 2de 40% en die 3de 50%. Nee dit hou nie daar op nie, jy ontvang ook ‘n maandelikste herlaai bonus, so jy kry nie ‘n eenmalige bonus nie, dis aanhoudend. As jy ‘n vriend nooi om te speel kry wat kom speel kry jy nog ‘n verdere 100% op top bonus.

Hulle verskaf jou net so oor die 60 verskillende aanlyn kasino spelletjies wat dalk nie na baie mag lyk nie, maar hulle verskeidenheid is groot omdat hulle nie herhalende of soorgelyke spelletjies het nie, almal verskil van mekaar.

Spelletjies wat aangebied word op Klub8 is: slot masjiene, video poker, arcade spelletjies, sic bo, baccarat, poker en pontoon. Keno, bingo progressiewe boerpotte en “live” kasino spelletjies soos blackjack en perde resies.

Indien jy enige hulp verlang, kan jy gerus gebruik maak van hulle 24 uur kliente diens.