Rushmore Aanlyn Kasino

Rushmore Online Casino

Rushmore Kasino gee jou ‘n $888 begin bonus en hulle is bereid om die ekstra meil te gaan om jou te beindruk met ‘n verdere 100% pas bonus wat $400 werd is op jou eerste deposto en ‘n nog ‘n 100% deposito op jou tweede deposito wat $488 werd is.

Rushmore Kasino hou boek van alle transaksies en geld gewen op hulle aanlyn kasino so jy kan dit gerus gaan bekyk. Dit sal jou ook ‘n goeie idée gee watter aanlyn dobbel spelletjies die meeste of gereeld uitbetaal.

Hulle gebruik Real Time Gaming sagteware wat soveel interessante en opwindinde kasino spelletjies aanbied. Rushmore het ‘n 24 uur hulplyn wat jou sal ondersteun en alle vrae sal beantwoord met vriendelike diens.

Spelletjies op Rushmore Kasino verskaf ‘n groot verskeidenheid en word op ‘n gereelde basis vernuwe.

Spesialiteits Spelletjies:

  • Algemeen: Amerikaanse Roulette, Europese Roulette, Craps, Sic Bo, Keno, Hot Dice.
  • Tafel Spelletjies: Baccarat, Blackjack, Caribbean Hold’em Poker, Caribbean Stud Poker, Face Up 21, Let’em Ride, Blackjack – Perfect Pairs, Caribbean Draw Poker, European Blackjack, Pontoon, Super 21, Vegas drie kaart Rummy and vele meer.
  • Slot masjiene: Crystal Waters, Enchanted Garden, Treasure Chamber, Sevens and Stripes, liewe aarde ek kan aangaan en aangaan, maar julle kry die idée daar is genoeg spelletjies om van die te kies.
  • Video Poker: Stud Poker Bonus Deuces Wild, Sevens Wild, Double Double Bonus Poker en nog meer!

Nou toe, gaan kyk gerus na al die vele meer spelletjies wat Rushmore Kasino aanbied en deel in die genotvolle wereld van aanlyn dobbel.