Silver Dollar Kasino
Silver Dollar Kasino is gelisensieerd in Antiqua en Barbuda en behoort aan EH Gaming Ventures inc. Hulle gebruik die nuwe “super cool” sagteware Vegas Kasino Tegnologie wat die nuwe leier is onder Kasino sagteware. Hulle uitleg het ‘n Cowboy Western gevoel wat oudmodies sowel as uniek en uitnodigend is.
Silver Dollar Kasino se welkom bonus is ‘n 100% wat ‘n $550 en $400 op jou eerste deposito optop. Hulle hardloop maandlike promosies en het fantastiese uitdagende toernooie op sommige van hulle aanlyn spelletjies, van die toernooie word weekliks verander op slot masjiene en tafel spelletjies. Hulle het ook ‘n weeklikse bonus ter waarde van $750 wat gaan aan ‘n gelukkige aanlyn speeller.
Vir ‘n uiterste belewenis teken aan op jou gunsteling speletjies, of soos hulle sal sê “saddle up” daarvoor. Hulle het oor die 100 verskeie spelletjies waarvan jy kan kies en keur. Slot masjiene, Blackjack, Roulette, Video Poker, Craps en Caribbean Stud. Progresiewe boerpotte is ook boa an die lysie.
Vir aanlyn hulp indien jy onseker is oor enige spelletjies of transaksies, is jy welkom om hulle per e-pos, telefoon of “live chat” te kontak. So, hou jou lyf “Cowboy Western” en klim op die saal om dit ‘n onvergeetlike ervaring te maak.

